top of page

Cindy

Educator

Ek is ‘n mens wat nie omgee om hard te werk nie.  Ek vind my vreugde in my familie en om die dinge waaroor ek passievol is te doen tot die beste van my vermoë.  Ek het reeds in graad 6 ontdek dat ek ‘n passievolle onderwyser wil word en dus studeer ek onderwys senior en VOO fase.

Cindy
bottom of page