top of page

Our Staff

Wilna

Wilna

Administration

Ek is Ma van 3 en Ouma van 4 pragtige kleingoed. Na 30 jaar in die onderwys is dit vir my lekker om steeds betrokke te wees by ‘n leersentrum waar ek weet ‘n verskil ...

Marinel

Marinel

Educator

Ek is Marinel Mostert. Ek is tans n tweede jaar onderwys student. Ek studeer grondslagfase en hoop om graag eendag te spesialiseer in RO. Ek het n passie vir...

Elizna

Elizna

Owner / Educator

Na ek matrikuleer het op ‘n klein plattelandse dorpie en my graad in B.A. Mediastudies voltooi het, het my pad met Nielbert Mostert gekruis het. Nielbert is ‘n visueel-gestremde persoon en ...

Ena

Ena

Finances

Ek is ‘n voltydse lektor by ‘n kollege in Bloemfontein en ma van ‘n pragtige dogtertjie. Dit is vir my ...

Antonette

Antonette

Owner / Educator

   I love teaching English and want to inspire the youth to share this love.  South Africa is unique with all its 11 official languages but our main connecting language is English. 

Cindy

Cindy

Educator

Ek is ‘n mens wat nie omgee om hard te werk nie. Ek vind my vreugde in my familie en om die dinge waaroor ek passievol is te doen tot ...

De Wet

De Wet

Marketing & Designs

My name is De Wet and I am a 3rd year student currently attending University of the Free State on my way to CA(SA). The last six years have shaped me into an optimist armed with empathy...

bottom of page