top of page

Marinel

Educator

Ek is Marinel Mostert. Ek is tans n tweede jaar onderwys student. Ek studeer grondslagfase en hoop om graag eendag te spesialiseer in RO. Ek het n passie vir kinders en wil graag n bydrae maak tot hulle lewe al is dit hoe klein.

Marinel
bottom of page