top of page

Wilna

Administration

Ek is Ma van 3 en Ouma van 4 pragtige kleingoed.  Na 30 jaar in die onderwys is dit vir my lekker om steeds betrokke te wees by ‘n leersentrum waar ek weet ‘n verskil in kinders se lewens gemaak word.  Ek geniet dit om met die kliënte te werk en elke vriendelike kindergsig te begroet wanneer hulle aanmeld vir klas.

 

Wilna
bottom of page